Deel

Ontmoet die ses vroue van Die Real Housewives van die Wynlande

akkreditasie
0:00
play article
Intekenare kan na hierdie artikel luister
Ontmoet die ses vroue van Die Real Housewives van die Wynlande.
Foto: Verskaf
Ontmoet die ses vroue van Die Real Housewives van die Wynlande. Foto: Verskaf

Dís die uiteenlopende leefwêrelde van die ses vroue wat op die kassie gaan boer wanneer kykNET se Kaapse weergawe van die Real Housewives-franchise afskop. 

Nadat Die Real Housewives van Pretoria, Afrikaanssprekendes omtrent aan die gons gehad het, is die beeldskone en geliefde Amy Kleinhans-Curd dié keer die “Queen Bee” van die nuwe reeks. 

Sy en Mariska Thorpe, Karen Schwendtke, Candice Bester, Michelle van Zyl en Anita Lloyd is die spil waarom Die Real Housewives van die Wynlande – wat in en om Franschhoek, die Paarl, Stellenbosch en Somerset-Wes verfilm is – gaan draai: 

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan
heading
description
username
Wys Kommentaar ()
Jongste uitgawe

8 Junie 2023

Jongste uitgawe
Klik hier om te gaan na jóú biblioteek met jou tydskrifte en -koerante.
Begin lees