‘Op my eish!’: Efraine oor daai ongemaklike soen met Neels

akkreditasie
Efraine van Somerset-Wes. Foto: kykNET
Efraine van Somerset-Wes. Foto: kykNET

Die Fynskrif-akteur en Efraine, ’n grimeerkunstenaar en stilis van Somerset-Wes, het ’n hond uit ’n bos gesels na afloop van 'n groepfotosessie. 

Hy het aanvanklik gevra of hy haar ’n drukkie kan gee, toe soen hy haar.

“Het jy my nou gesoen?” wou Efraine by die akteur weet. “As ek daai sien kom het, sou ek gedraai het,” sê sy. 

Al het Neels ná die tyd om verskoning gevra, maak Efraine dit duidelik hy kan haar nie net vat en soen nie. 

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan
Jongste uitgawe

20 Januarie 2021

Jongste uitgawe
Klik hier om te gaan na jóú biblioteek met jou tydskrifte en -koerante.
Begin lees