‘Op my eish!’: Ek’t ’n vermoede gehad ek groet, sê Melani

akkreditasie
Met Melani weg is daar nou net vyf vroue wat om Neels van Jaarsveld se hart meeding. Foto's: Misha Jordaan, kykNET en verskaf
Met Melani weg is daar nou net vyf vroue wat om Neels van Jaarsveld se hart meeding. Foto's: Misha Jordaan, kykNET en verskaf

Dit raak elke week ál moeiliker vir die Fynskrif-akteur om die vroue te groet wat om sy hart meeding.

Drie van die oorblywende ses vroue het vandeesweek vir Neels vergesel op ’n pretrit deur die Overberg terwyl die res saam met die aanbieder, Henré Pretorius, ’n wynproe by The Wine Glass-restaurant in Hermanus geniet het.

Ná die pretrit, waarvan Nadine, Tanya en Melani deel was, was dit tyd vir middagete. Neels het iets op die hart gehad en Melani gevra om by hom aan te sluit vir ’n privaat gesprek.

Volgens Neels was die groeiproses nie vinnig genoeg om ’n gevolgtrekking te kon bereik of ’n opinie te vel oor hoe Melani oor hom voel of wat hulle albei voel nie.

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan
Jongste uitgawe

28 Oktober 2021

Jongste uitgawe
Klik hier om te gaan na jóú biblioteek met jou tydskrifte en -koerante.
Begin lees