‘Op my eish!’: So voel dit toe Neels ons 1ste huis toe stuur

akkreditasie
Neels van Jaarsveld is op soek na liefde in die nuwe kykNET-maatsoekreeks Op my eish! Foto: Corrie Hansen
Neels van Jaarsveld is op soek na liefde in die nuwe kykNET-maatsoekreeks Op my eish! Foto: Corrie Hansen

Al was Neels se soektog na liefde tot dusver gevul met pret en avontuur, moes hy ’n moeilike besluit neem en van die vroue huis toe stuur. Min het die vroue geweet dat Neels tydens die derde episode nie net een vrou nie, maar twee die trekpas gee. 

Sonja (32), ’n skakelwese spesialis, is die eerste vrou wat haar sakke moes pak en huis toe gaan. 

Om die vroue in die program te groet en huis toe te stuur is een van die moeilikste besluite wat hy moes neem het Neels voorheen aan Huisgenoot vertel. “Jy moet ongelukkig gaan hoewel ek nie wil hê jy moet nie,” was die Fynskrif-akteur se woorde aan haar. 

Het sy ooit gedink sy sou die eerste een wees wat huis toe gestuur word?

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan
Jongste uitgawe

21 Oktober 2021

Jongste uitgawe
Klik hier om te gaan na jóú biblioteek met jou tydskrifte en -koerante.
Begin lees