‘Op my eish’: Schalk Bezuidenhout is Francois Jacobs se ‘wingman’

akkreditasie
0:00
play article
Intekenare kan na hierdie artikel luister
Francois Jacobs en Schalk Bezuidenhout. Foto: Sean Brand
Francois Jacobs en Schalk Bezuidenhout. Foto: Sean Brand

Die 29-jarige akteur en komediant vertel aan Huisgenoot toe hy die eerste keer hoor Francois gaan nou liefde op die kassie soek, was sy reaksie: “O hel, hier gaat ons . . .” 

Dié twee het mekaar vir die eerste keer “ordentlik” op die stel van die rolprent Kanarie ontmoet. 

“Ons het met Kanarie stadig maar seker pêlle geword, maar dit was Kaalgat Karel wat die spyker in die doodskis was. Ons het goeie vriende geword, en hy is net ’n lekker ou. Dis eintlik so maklik soos dit, jy voel net goed as hy in die omtrek is,” sê Schalk. 

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan
Jongste uitgawe

27 Januarie 2021

Jongste uitgawe
Klik hier om te gaan na jóú biblioteek met jou tydskrifte en -koerante.
Begin lees