book-icon Uitgawe 11 Oktober 2018

Ou Krokodil kuier ná ’n dekade weer in 7de Laan

akkreditasie
Chris van Niekerk soos wat hy nou, ná meer as ’n dekade, in 7de Laan verskyn. Foto: Verskaf.
Chris van Niekerk soos wat hy nou, ná meer as ’n dekade, in 7de Laan verskyn. Foto: Verskaf.

Wie sal ooit vergeet hoe lief die Ou Krokodil vir ’n skinderstorie was en dit omtrent kon aandik?

Chris vertel sy karakter het die afgelope paar jaar soveel verander dat Hillsiders hom skaars sal herken. “Hy bly egter passievol, en alles wat hy doen, is gemotiveerd.”

Chris sê dit was “fantasties” om ’n maand lank weer in 7de Laan te kuier.

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan
Jongste uitgawe

21 Oktober 2021

Jongste uitgawe
Klik hier om te gaan na jóú biblioteek met jou tydskrifte en -koerante.
Begin lees