‘Ram vir ’n Rus’: Die vlerkslepery vang spoed – wie is jou gunsteling-man?

akkreditasie
0:00
play article
Intekenare kan na hierdie artikel luister
Die Russe wil ’n Suid-Afrikaanse man hê! Foto: Verskaf
Die Russe wil ’n Suid-Afrikaanse man hê! Foto: Verskaf

Ryan Massie (43) van Pretoria het ’n bietjie meer van homself verklap. Hy is ’n “alles-of-niks-mens”, sê hy. Van Maandae tot Vrydae raak hy nie aan alkohol nie, eet hy gesond en oefen hy elke dag. “Maar wanneer Saterdag en Sondag aanbreek, raak ek ’n dier,” het hy vir Nataliya Solovyeva (40) gesê. 

Tanya Belianicheva (23) wou by Koos Olivier (47) van Ermelo weet hoekom hy aan die “wedding show” deelneem. Hy bly op ’n klein dorpie, en hy wil nie graag met een van sy vriende se ekse uitgaan nie, het hy verduidelik. Maar Tanya was ooglopend meer beïndruk met Heinrich Olwage (26) van Pretoria.

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan
Jongste uitgawe

2 Desember 2021

Jongste uitgawe
Klik hier om te gaan na jóú biblioteek met jou tydskrifte en -koerante.
Begin lees