book-icon Uitgawe 2 Desember 2021

Ryan van ‘Ram vir ’n Rus’ ná boudvat-herrie: ‘My oordeel was verkeerd’

akkreditasie
0:00
play article
Intekenare kan na hierdie artikel luister
Ryan Massie is een van die Ramme in VIA se maatsoekreeks. Foto: Verskaf
Ryan Massie is een van die Ramme in VIA se maatsoekreeks. Foto: Verskaf

Hy het eers lank gewik en geweeg of hy aan die reeks moes deelneem – en toe word hy sommer gou een van die mees omstrede deelnemers aan die opspraakwekkende maatsoekprogram. Daar was drankies, ’n onbetaamlike vat aan ’n boud – en toe die woede van die vroue na wie hy vry. 

Die fiksheidsinstrukteur Ryan Massie (43) vertel hy het vooraf eers lank daaroor gedink voor hy ingestem het om aan die werklikheidsreeks Ram vir ’n Rus deel te neem. Maar toe dink hy: Sy vorige verhoudings het nie een uitgewerk nie, wat het hy om te verloor?

Nadat vriende hom aangepor het, het hy vir die program ingeskryf met die hoop om – nes die drie ander “ramme” – liefde by ’n Russiese vrou te vind. Al het hy geweet die taalverskil en die afstand tussen Suid-Afrika en Rusland kan dalk ’n uitdaging wees, oorwin die liefde mos alles, of hoe? 

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan
Jongste uitgawe

27 Januarie 2021

Jongste uitgawe
Klik hier om te gaan na jóú biblioteek met jou tydskrifte en -koerante.
Begin lees