book-icon Uitgawe 27 Mei 2021

SABC2 se 'Pasella' groet binnekort ná 23 jaar

akkreditasie
Die 'Pasella'-aanbieders is, van links, Rumacques Gelderbloem, Paul Rothmann, Amalia Uys, HemelBesem en Sasha-Lee Davids. Foto: Instagram/@pasellatv
Die 'Pasella'-aanbieders is, van links, Rumacques Gelderbloem, Paul Rothmann, Amalia Uys, HemelBesem en Sasha-Lee Davids. Foto: Instagram/@pasellatv

Gelukkig sal die huidige seisoen van die joernaalprogram, wat op 17 Maart 1998 die eerste keer uitgesaai is, darem nie die heel laaste uitsending wees nie, troos die SAUK. 

Pasella is tans elke Woensdagaand op die kassie, en ’n spesiale huldeblykseisoen sal van Januarie 2022 uitgesaai word. 

Alhoewel die vorige seisoen in 2018 geëindig het, was dit nog altyd die plan om nog ’n reeks te maak.

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan
Jongste uitgawe

20 Januarie 2021

Jongste uitgawe
Klik hier om te gaan na jóú biblioteek met jou tydskrifte en -koerante.
Begin lees