book-icon Uitgawe 22 April 2021

'Sjefhuis': Glanssjef Bertus Basson se lus vir die lewe

akkreditasie
Die glanssjef Bertus Basson. Foto: VIA
Die glanssjef Bertus Basson. Foto: VIA

Agt aspirantsjefs kook ’n barshou onder sy kritiese oog in die hoop om ’n kontantprys en vakleerlingskap in sy fynproewerskombuis los te slaan. 

Dié seisoen is verlede jaar op Stellenbosch verfilm. “Die nuwe seisoen se deelnemers was ernstiger en het ’n heel ander stemming na die kombuis gebring. Ek het die deelnemers baie geniet. Daar was lekker persoonlikhede in die groep,” vertel Bertus.

Geroosterde kaastoebroodjie.

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan
Jongste uitgawe

25 Augustus 2022

Jongste uitgawe
Klik hier om te gaan na jóú biblioteek met jou tydskrifte en -koerante.
Begin lees
Huisgenoot Eisteddfod

Wys jou talent en kry meestersklasse by bekendes!

Huisgenoot Eisteddfod
Is jou kind talentvol en lief vir die kunste? Skryf nou in vir Huisgenoot se splinternuwe aanlyn nasionale kunsfees.
Skryf nou in