book-icon Uitgawe 7 Oktober 2021

Skater saam met Alfred Adriaan op ‘Klop die kunstenaar’

akkreditasie
0:00
play article
Intekenare kan na hierdie artikel luister
Die komediant Alfred Adriaan is deesdae die aanbieder van die SABC2-speletjiesprogram Klop die kunstenaar.
Foto: Stemmburg TV
Die komediant Alfred Adriaan is deesdae die aanbieder van die SABC2-speletjiesprogram Klop die kunstenaar. Foto: Stemmburg TV

Nie net word Alfred Adriaan se skreeusnaakse video’s deur miljoene aanlyn gekyk nie; hy is nou ook die aanbieder van ’n nuwe speletjiesprogram, Klop die kunstenaar, op SABC2.

In dié reeks spook twee deelnemers dit in elke episode uit teen ’n plaaslike vermaakkunstenaar. Daar is verskeie speletjies, en elke keer dat ’n deelnemer die bekende klop, beweeg hy op teen die toring van 13 blokke.

Die eerste deelnemer wat dit tot bo maak, speel dan vir die boerpot van R10 000. Bekendes soos Kurt Darren, Anne Hirsch en Denver Vraagom is deel van die pret.

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan
Jongste uitgawe

9 Desember 2021

Jongste uitgawe
Klik hier om te gaan na jóú biblioteek met jou tydskrifte en -koerante.
Begin lees