Deel

'Spoorloos' se Wayne hou ons op die punt van ons stoele

akkreditasie
Wayne en sy vrou Tracy-Ann
Wayne en sy vrou Tracy-Ann

Die jongste storielyn gaan oor die 15-jarige Adri van Tonder (Jane de Wet) wat uitvind sy is as baba gesteel. Sy word dan terugbesorg aan haar familie op die plaas Steynhof, maar die plaas werkers is nie juis bly om haar te sien nie, want dit beteken net een ding: Hul aandeel in die plaas is nou in gedrang.

Hier verklap Wayne (42) meer oor sy rol en lewe weg van die kassie.

Hy is baie ambisieus en neem sy werk baie ernstig op. As hy eers op iets besluit, kry hy dit gedoen. Ek sou graag wou dink dat die ander plaaswerkers Simon respekteer. Hy het hard baklei om seker te maak die plaaswerkers word regverdig behandel vir die harde werk wat hulle elke dag insit.

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan
heading
description
username
Wys Kommentaar ()
Jongste uitgawe

6 April 2023

Jongste uitgawe
Klik hier om te gaan na jóú biblioteek met jou tydskrifte en -koerante.
Begin lees