book-icon Uitgawe 19 November 2020
Deel

‘Suidooster’ word 5: Hier is dié sepie se hoogtepunte

akkreditasie
Suidooster vier vandeesmaand sy vyfde bestaansjaar. Foto's: kykNET
Suidooster vier vandeesmaand sy vyfde bestaansjaar. Foto's: kykNET

Suidooster, die eerste Afrikaanse sepie wat in Kaapstad verfilm word, het op 16 November 2015 sy debuut op die kassie gemaak. 

Dis aanvanklik net drie dae per week uitgesaai. Die afgelope twee jaar vermaak die inwoners van Ruiterbosch kykers vyf dae per week. Die sepie se volgehoue sukses kan aan sy uniekheid toegeskryf word, sê Paul Venter, een van die vervaardigers. 

“Dis ’n unieke groep mense met unieke stories wat nie net die gewone intrige, drama, spanning en liefdesverhale bring wat ’n mens in ’n sepie verwag nie, dit stel die kykers ook bloot aan nuwe kulture, gebruike en selfs taal. Met heelwat eerstes op die Suid-Afrikaanse televisie,” sê Paul. 

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan
heading
description
username
Wys Kommentaar ()
Jongste uitgawe

6 April 2023

Jongste uitgawe
Klik hier om te gaan na jóú biblioteek met jou tydskrifte en -koerante.
Begin lees