Wenresepte

Hoender
Bierblikkie-hoender
Bierblikkie-hoender

Die geheim van hierdie heerlike hoender: Terwyl die hoender buite bros braai, stoom die bier die binneste sagkens gaar.

Lees Meer
Gebak
Neutsjokolade-kaaskoek
Neutsjokolade-kaaskoek

Jou gaste of gesin sal vir nog 'n snytjie of twee vra as jy hierdie sjokolade kaaskoek voorsit.

Lees Meer
Gebak
Vleis
Gebraaide varktjops met vrugtesambal
Gebraaide varktjops met vrugtesambal

Ons heerlke resep vir vrugtesambal is 'n kookwater-wenner, veral saam met varktjops!

Lees Meer
Hoender
Gestopte sesamrys-hoender met braai-aartappels
Gestopte sesamrys-hoender met braai-aartappels

Hierdie is nie net ’n bekostigbare gereg nie, maar boonop smaaklik ook.

Lees Meer
Vleis
Koffie-varktjops
Koffie-varktjops

“My ma het my dié resep gegee en dit bly die lekkerste varktjops wat ek nog geëet het,” sê Charlené Tiearney van Nigel.

Lees Meer