book-icon Uitgawe 13 Januarie 2022
Deel

10 kostrends vir 2022: Mocktails, croffies, hibiskusblomme en kerrie met blomkoolrys

akkreditasie
Kostrends, 2022
Kostrends, 2022

Die neiging om alkohol by alles te drink neem tans af, en 2022 sal ’n toename sien in die gewildheid van “mocktails”, waar jy die pretfaktor en lekker smaak sonder die alkohol kry.

Die neiging word aan­gedryf deur Generasie Z, wat minder alkohol drink weens die gesondheids­nadele daaraan verbonde.

Daar is ook ’n toename in wat “sober curious” genoem word – en dit is nie dieselfde as om ’n geheelonthouer te wees nie.

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan
heading
description
username
Wys Kommentaar ()
Jongste uitgawe

23 Maart 2023

Jongste uitgawe
Klik hier om te gaan na jóú biblioteek met jou tydskrifte en -koerante.
Begin lees