Maak ’n vuur met genoeg kole vir braai en sit ’n staander in die kole. Hou ’n toeknyprooster byderhand.
1. Chimichurri-botter Meng al die bestanddele goed en hou eenkant.
2. Braaibroodjies Smeer die snye brood met die helfte van die bottermengsel. Pak die soetrissies, ui-ringe en kaas op die een helfte van die broodjies en sit die ander helfte bo-op om toebroodjies te maak. Hou eenkant.