1. Tamatiesop Verhit ’n swartpot oor die kole tot matige hitte. Voeg olie by en braai die blokkies uie en knoffel tot gekaramelliseer en deurskynend.
2. Voeg die blikke heel tamatie en tamatiepasta by, en dan die hoenderaftreksel. Bring tot kookpunt, verlaag die hitte en laat prut 30 min.
3. Laat afkoel, skep in ’n voedselverwerker en pols tot glad.