Maak ’n vuur met genoeg kole vir braai en sit ’n staander in die kole. Hou ’n toeknyprooster naby.
1. Frikkadelle Meng alles behalwe die olie goed, bedek en verkoel 30 min. Haal die mengsel uit die yskas en rol in frikkadelle.
2. Verhit die olie in ’n kleefvrye pan en braai die frikkadelle in sarsies tot goudbruin en gaar. Hou eenkant.