Week 6-8 kebabstokkies in water.
1. Marinade Verhit die olie in ’n klein kastrol en braai die ui, knoffel en gemmer tot sag en geurig. Voeg die res van die bestanddele by en meng deur. Verwyder van die hitte en laat afkoel.
2. Kebabs Plaas die vleisblokkies in ’n niemetaalmarineerbak. Giet die marinade oor en bedek goed. Laat 3 uur of oornag in die yskas marineer.