Kaaps-Maleise mosselpot met potbrood

akkreditasie
0:00
play article
Intekenare kan na hierdie artikel luister
Kaaps-Maleise mosselpot met potbrood
Foto: ER Lombard
Kaaps-Maleise mosselpot met potbrood Foto: ER Lombard

Jy benodig matige warm kole vir hierdie gereg. Wanneer die kole reg is, kry eers die swartpot op die regte temperatuur voor jy die bestanddele byvoeg. ’n Swartpot bou hitte op, en as dit eers te warm is, is dit moeilik om die temperatuur vinnig te verminder.

1. Mossels Giet die olyf­olie in en verbruin die uie. Voeg die knoffel teen die einde by, want knoffel brand maklik.

2. Voeg die speserye by en braai tot die aroma van die speserye sterk en pikant is. Voeg die suiker by.

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan
Jongste uitgawe

18 Augustus 2022

Jongste uitgawe
Klik hier om te gaan na jóú biblioteek met jou tydskrifte en -koerante.
Begin lees
Huisgenoot Eisteddfod

Wys jou talent en kry meestersklasse by bekendes!

Huisgenoot Eisteddfod
Is jou kind talentvol en lief vir die kunste? Skryf nou in vir Huisgenoot se splinternuwe aanlyn nasionale kunsfees.
Skryf nou in