book-icon Uitgawe 29 September 2022

Peri-peri-bees-espetadas

akkreditasie
0:00
play article
Intekenare kan na hierdie artikel luister
Foto: Matthys van Lill.
Foto: Matthys van Lill.

1. Marinade Plaas al die bestanddele in ’n niereaktiewe houer soos ’n glashouer of ’n herseëlbare plastieksak en meng goed.

2. Espetadas Sny die vleis in blokkies van 3-4 cm, maar onthou dit is nie ’n eksakte wetenskap nie.

3. Plaas die vleisblokkies in die peri-peri­marinade. Meng goed sodat al die blokkies deeglik daarmee bedek is. Laat die vleis 2 uur in die yskas marineer. Die marinade is nogal sterk, so dit sal lank genoeg wees.

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan
Jongste uitgawe

9 Februarie 2023

Jongste uitgawe
Klik hier om te gaan na jóú biblioteek met jou tydskrifte en -koerante.
Begin lees