Trinchado-steak met geskroeide uie

akkreditasie
0:00
play article
Intekenare kan na hierdie artikel luister
Trinchado-steak met geskroeide uie
Trinchado-steak met geskroeide uie

1. Sous Verhit die olie in ’n groot gietysterpan oor matige kole, en braai die ui 2 min. of tot sag.

2. Voeg die tamatiepasta, knoffel, brandrissies en lourierblare by en braai 2 min. of tot geurig.

3. Voeg die meel by en braai nog ’n minuut.

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan
Jongste uitgawe

2 Februarie 2023

Jongste uitgawe
Klik hier om te gaan na jóú biblioteek met jou tydskrifte en -koerante.
Begin lees