Klapper-basmatirys met gebraaide uie

akkreditasie
0:00
play article
Intekenare kan na hierdie artikel luister
Klapper-basmatirys met gebraaide uie (onder links), pangebraaide naanbrode (bo), kolianderrys (middel) en uie-bhaji's (dhaltjies) (regs onder). Foto: Misha Jordaan.
Klapper-basmatirys met gebraaide uie (onder links), pangebraaide naanbrode (bo), kolianderrys (middel) en uie-bhaji's (dhaltjies) (regs onder). Foto: Misha Jordaan.

Spoel 500 ml (2 k) basmatirys goed af en dreineer. Sit die rys, 1 x 400 ml-blik klappermelk, 500 ml (2 k) water en 2,5 ml (½ t) sout in ’n kastrol. Meng goed en bring tot kookpunt. Laat die rys 15-20 min. kook of tot gaar. Dreineer enige oortollige vloeistof. Sny 1 ui in skyfies op. Verhit ’n bietjie olie in ’n pan, braai die ui tot bros en sprinkel oor die rys.

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan
Jongste uitgawe

2 Februarie 2023

Jongste uitgawe
Klik hier om te gaan na jóú biblioteek met jou tydskrifte en -koerante.
Begin lees