Klapper-basmatirys met gebraaide uie (onder links), pangebraaide naanbrode (bo), kolianderrys (middel) en uie-bhaji's (dhaltjies) (regs onder). Foto: Misha Jordaan.
Spoel 500 ml (2 k) basmatirys goed af en dreineer. Sit die rys, 6 x 250 ml (6 k) water en 2,5 ml (½ t) sout saam in ’n kastrol en bring tot kookpunt. Kook die rys 15-20 min. of tot gaar. Dreineer enige oortollige vloeistof. Kap 250 ml (1 k) vars koljanderblare rofweg op en meng deur die rys.
Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Registreer maklik met slegs jou e-posadres en ontvang ons gratis nuusbriewe
Boeiende nuus- en mensestories, weeklikse resepte, inhoud wat die lewe vir ouers en skoolkinders makliker maak, heerlike stories oor hartsake en bekendes, leesstof vir ons boekklub, en wenke oor mode, skoonheid, dekor en jou leefstyl. Kry dit als in ons daaglikse, weeklikse en maandelikse nuusbriewe.