Raita

akkreditasie
0:00
play article
Intekenare kan na hierdie artikel luister
Raita (links bo), tamatie-en-uie-sambal (regs bo), aloo gobi (kerrieblomkool-en-aartappel) (middel), pikante ment-blatjang (onder). Foto: Misha Jordaan.
Raita (links bo), tamatie-en-uie-sambal (regs bo), aloo gobi (kerrieblomkool-en-aartappel) (middel), pikante ment-blatjang (onder). Foto: Misha Jordaan.

Rasper ½ komkommer fyn en druk soveel moontlik van die vloeistof uit. Meng die komkommer met 250 ml (1 k) natuurlike jogurt. Geur die jogurt met ’n skeut suurlemoensap en ’n knippie elk fyn komyn en sout. Meng.

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan
Jongste uitgawe

9 Februarie 2023

Jongste uitgawe
Klik hier om te gaan na jóú biblioteek met jou tydskrifte en -koerante.
Begin lees