Sny 2-3 ferm tamaties oop en skep die saadjies uit. Sny die tamatievleis in klein blokkies en skep in ’n bakkie. Kap 1 klein ui fyn en meng met die tamatieblokkies. Meng 30 ml (2 e) witasyn en 2,5 ml (½ t) sout deur die sambal.
Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Registreer maklik met slegs jou e-posadres en ontvang ons gratis nuusbriewe
Boeiende nuus- en mensestories, weeklikse resepte, inhoud wat die lewe vir ouers en skoolkinders makliker maak, heerlike stories oor hartsake en bekendes, leesstof vir ons boekklub, en wenke oor mode, skoonheid, dekor en jou leefstyl. Kry dit als in ons daaglikse, weeklikse en maandelikse nuusbriewe.