Maklike rafelvark-ontbytmuffins

akkreditasie
Foto: verskaf
Foto: verskaf
Bereidingstyd: 5 min
Porsies: Lewer 12 muffins
Gaarmaaktyd: 5 min
Bestanddele
  • 100 g - Eskort-braairafelvark
  • 1 k - meel
  • 2 t - bakpoeier
  • ½ t - sout
  • 3 e - strooisuiker
  • ½ k - cheddarkaas
  • 1 k - geroomde mielies
  • 1 e - gekapte grasuie
  • - sout en peper
  • 2 - eiers
Metode
  • Meng al die bestanddele in ’n mengbak en skep die beslag in wegneemkoffiekoppies wat met muffinpapiere uitgevoer is.
  • Bedek die muffinbeslag met ’n stuk bakpapier en vries. 
  • Plaas die bevrore muffinbeslag vir 5 min. in die mikrogolf op hoog met die bakpapier steeds op die beslag. 

Jongste uitgawe

9 Desember 2021

Jongste uitgawe
Klik hier om te gaan na jóú biblioteek met jou tydskrifte en -koerante.
Begin lees