Groen, oranje en rooi
- Gebruik ’n versapper om al die vrugte en groente volgens hul verskillende kleurtemas te versap – elkeen in hul eie beker.
- Begin met die groen, dan die oranje, en eindig met die rooi.
Vir voorsit
- Skep die ys in kindervriendelike glase en giet die kleure sap in elkeen. Bedek met ’n skeppie grenadella-sorbet.
- Sit ’n papierstrooitjie in elke glas en sit voor.