Voorverhit die oond tot 200 °C. Voer die bodem van ’n ronde koekpan van 25 cm met bakpapier uit en bespuit goed met kossproei.
Meng die water, gis en suiker goed en laat staan 10 min. of tot die mengsel begin skuim.
Klits die eiers en die 60 ml (¼ k) olyfolie by die gismengsel.