Grondboontjiebotterbeskuitjiefudge

akkreditasie
0:00
play article
Intekenare kan na hierdie artikel luister
Foto: Gallo Images/Misha Jordaan
Foto: Gallo Images/Misha Jordaan

  • Sit die grondboontjiebotter en botter saam in ’n swaarboomkastrol.
  • Verhit oor matige hitte en roer aanhoudend tot gesmelt.
  • Voeg die kondensmelk by, haal van die hitte af en sif die versiersuiker oor.
  • Meng goed en voeg die fyngemaalde beskuitjies by.
  • Meng goed en skep in ’n uitgevoerde bak.
  • Maak die mengsel glad bo-op en laat minstens 3 uur of oornag in die yskas stol.
  • Keer die fudge versigtig uit en sny in blokkies.
  • Sprinkel die sout oor, indien verkies, en bêre in ’n lugdigte houer in die yskas.

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan
Jongste uitgawe

9 Desember 2021

Jongste uitgawe
Klik hier om te gaan na jóú biblioteek met jou tydskrifte en -koerante.
Begin lees