Kekerertjie-platbrood met hummus en salsa

akkreditasie
Foto: Gallo Images/Misha Jordaan
Foto: Gallo Images/Misha Jordaan

Brood

  • Plaas al die bestanddele, buiten die ­ekstra olyf­olie en komynsaadjies, saam in ’n groot bak en meng goed met ’n houtlepel – dis nie nodig vir knie nie.
  • Bedek die bak met ’n doek en laat rys 1½ uur.
  • Voorverhit die oond tot 250 °C.
  • Plaas ’n vel bakpapier op ’n groot bakplaat en bestuif met meel.
  • Verdeel die deeg in 3 dele en maak lang ovaalvormige plat broodjies op die bakplaat.
  • Laat 20 min. rys.
  • Verf liggies met ekstra olyfolie en sprinkel die komynsaadjies oor.
  • Bak 15 min. tot effe bros en gaar.

Hummus

  • Verwerk die bestanddele tot glad.
  • Skep in ’n bakkie.

Salsa

  • Meng al die bestanddele en skep daarvan oor die hummus.
  • Sit die hummus en salsa voor saam met die brood.

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan
Jongste uitgawe

27 Januarie 2021

Jongste uitgawe
Klik hier om te gaan na jóú biblioteek met jou tydskrifte en -koerante.
Begin lees