Knoffelbrood met kaas

akkreditasie
0:00
play article
Intekenare kan na hierdie artikel luister
Foto: Henk Hattingh
Foto: Henk Hattingh

1.  Meng die kaassmeer, botter en knoffel. Maak 4-6 snye aan die bokant van elke rolletjie, driekwart deurgesny. Skep 15 ml (1 e) van die kaasmengsel binne-in, draai elke rolletjie in foelie toe en maak seker dit is heeltemal toe.

2.  Braai 20 min. oor matige kole. Draai dit elke 4-6 min. om.

3.  Strooi die grasuie oor elke rolletjie en sit warm voor. 

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan
Jongste uitgawe

20 Januarie 2021

Jongste uitgawe
Klik hier om te gaan na jóú biblioteek met jou tydskrifte en -koerante.
Begin lees