Voorverhit die oond tot 220 °C. Bespuit ’n bakplaat met kossproei.
1. Plaas al die bestanddele in die bak van ’n elektriese menger. Meng dit 10-12 min. op volspoed met die K-spaan tot die beslag ’n bol in die middel van die bak vorm. Moe-nie die menger alleen laat nie.
2. Los die beslag in die bak en maak dit met kleefplastiek toe. Laat 30 min. op ’n warm plek rys of tot dubbel in grootte.