1. Sif die meel, kremetart, koeksoda en sout in ’n mengbak. Roer die gekapte roosmaryn in.
1. Plaas die nat bestanddele in ’n bekervermenger of mini-blitsvermenger en meng tot glad.
2. Voeg by die droë bestanddele en klits met ’n handklitser tot goed gemeng. Laat 30 sek. rus.