Oornag roosmaryn en knoffel ciabata

akkreditasie
0:00
play article
Intekenare kan na hierdie artikel luister
Foto: Misha Jordaan
Foto: Misha Jordaan

Voer ’n groot bakplaat met bakpapier uit.

1. Meng 250 ml (1 k) van die water, die suiker en kitsgis in ’n maatbeker. Laat staan 15 min of tot ’n skuimlaag bo-op vorm.

2. Sit die meel in ’n groot mengbak en meng die sout en gekapte roosmaryn deur. Maak ’n holte in die middel en giet die gismengsel daarin. Giet die res van die water asook die olie by en meng met ’n vurk tot ’n slap deeg vorm.

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan
Jongste uitgawe

27 Januarie 2021

Jongste uitgawe
Klik hier om te gaan na jóú biblioteek met jou tydskrifte en -koerante.
Begin lees