Die broodrolletjies word eers in ’n geurige paprika-olie gerol voor dit in ’n pan gebak word. Heerlik om saam met olyfolie en dukkah voor te sit as ’n peuselhappie.
Voorverhit die oond tot 190 °C. Smeer ’n diep ronde koekpan of selfs erdebak goed.
1. Brood Meng die meel, sout, suiker en kitsgis in ’n groot mengbak.