Voer die bodem van ’n diep 23 cm-koekpan met bakpapier uit en bespuit goed met kossproei.
1. Meng die gis, melk en suiker in ’n diep beker en laat 30 min. eenkant staan of tot die mengsel ’n skuimlaag bo-op vorm.
2. Klits die water en olie by gevolg deur die eiers. Hou eenkant.