Voorverhit die oond tot 200 °C. Voer ’n groot bakplaat met bakpapier uit en bespuit met kossproei.
1. Rol die deeg liggies op ’n meelbestrooide oppervlak uit. Sny die deeg in die lengte in die helfte. Sny elke strook deeg in 3 gelyke blokke.
2. Pak die deegblokke op die bereide bakplaat. Gebruik ’n mes en sny ’n kragie vir elke deegblok (sonder om deur die deeg te sny). Sny patrone in die deeg, indien verkies.