book-icon Uitgawe 11 Februarie 2021

8 dekadente sjokolade-nageregte vir Valentynsdag

akkreditasie
Foto: Mikkel Vang/Aresyndication.com.au/Magazinefeatures.co.za
Foto: Mikkel Vang/Aresyndication.com.au/Magazinefeatures.co.za

As jy dol is oor sjokolade, is dié koek vir jou – dis dig en dekadent. Saam met ’n skeppie geklitste room of crème fraîche en seisoen­vrugte is dit ook heerlik vir oggendtee.

Donsige tuisgemaakte oliebolle is van ons gunstelinglekkernye. Ons voeg ’n bietjie kakao by die deeg en doop die oliebolle in ’n blink sjokoladeglaseersel.

Ons versier ons s’n met ’n mengsel van bros bolae vir ekstra tekstuur – sjokolademoutpoeier, -skerfies en -koekieballe. Pas joune na hartelus aan. Moenie skaam wees nie. 

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan
Jongste uitgawe

9 Desember 2021

Jongste uitgawe
Klik hier om te gaan na jóú biblioteek met jou tydskrifte en -koerante.
Begin lees