Ons vul die rolletjies met ’n bobotiegeur- maalvleis – jy kan selfs die vulsel vir samoesas gebruik. Vir ’n vegetariese weergawe, vervang die vleis met gaar bruinlensies of gekneusde kekerertjies.
Hierdie geurige vleislose burgers is heerlik! Berei die rolletjies, sampioenkoekies en sous vooraf en stapel die burgers net voor jy dit wil voorsit.
Hierdie kebabs verg meer tyd om te berei, maar is deur en deur die moeite werd!