Voorverhit die oond tot 180 °C. Voer ’n reghoekige oond- of tertpan uit met bakpapier en bespuit goed met kossproei. Sit die pan op ’n bakplaat.
1. Verdeel die deeg in 20-24 stukke en rol in bolletjies. Pak die bolletjies knus teen mekaar in die bereide pan, bedek met ’n klam doek en laat 30 min. op ’n warm plek rys.
2. Meng die kaneel, gemengde speserye en suiker goed en sprinkel mildelik oor die rolletjies. Sit die pan op die bakplaat.