Voorverhit die oond tot 200 °C. Voer ’n groot bakplaat met bakpapier uit en bespuit met kossproei. Hou ’n spuitsak met ’n ronde punt byderhand.
Sit die water en botter in ’n kastrol, verhit tot kookpunt en roer tot die botter gesmelt is.
Haal die kastrol van die hitte af en roer die meel met ’n houtlepel by.