Bespuit ’n groot bakplaat goed met kossproei.
1. Meng die meel, gis, suiker, sout, peper en roosmaryn goed. Maak ’n holte in die middel. Giet 250 ml (1 k) louwarm water in die holte en meng met ’n vurk.
2. Giet nog water bietjies-bietjies by en meng tot ’n klewerige deeg vorm.