Voorverhit die oond tot 160 °C. Bespuit 12 minitertpannetjies goed met kossproei. Voer ’n groot bakplaat met bakpapier uit en bestuif met mielieblom. Hou ’n spuitsak met ’n sterpunt byderhand.
Tertkors
Meng die beskuitjiekrummels en botter goed en druk in die bereide tertpannetjies.