Dié romerige visvorm is ideaal om vooraf aan te peusel saam met ’n beskuitjie by ’n koue Kersete.
Romerige avokado saam met sonryp somervrugte is ’n klassieke kombinasie wat veral goed werk saam met Oosterse geure.
Op ’n koue spyskaart werk ’n terrien wat in netjiese skyfies gesny kan word altyd goed.