1. Skil die botterskorsie, verwyder die pitte en kap dit in happiegrootte- stukke. Hou eenkant.
2. Verhit die olie in ’n pan oor matige hitte en braai die ui 3-4 min. tot sag.
3. Voeg die knoffel, gemmer, brandrissie en speserye by en braai 1-2 min.