Druiwe-en-amandel gazpacho

akkreditasie
Foto: Misha Jordaan
Foto: Misha Jordaan

  • Plaas die druiwekorrels saam met die komkommer, amandels en stingel­uie in ’n voedselverwerker. Kap fyn.
  • Voeg die asyn en jogurt by en verwerk tot glad. Geur met die sout en peper.

Afronding

  • Skep in ­glasies en rond af met geroosterde amandels.

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan
Jongste uitgawe

7 Julie 2022

Jongste uitgawe
Klik hier om te gaan na jóú biblioteek met jou tydskrifte en -koerante.
Begin lees