Fluweelgroentesop

akkreditasie
Foto: Misha Jordaan
Foto: Misha Jordaan

  • Braai die seldery, knoffel, broccoli en murgpampoentjies in ’n bietjie olie tot byna sag maar nog steeds bros. Voeg die groenteaftreksel by en bring tot kookpunt. Verwyder van die hitte.
  • Plaas saam met die ka­sjoeneute in ’n voedselverwerker en verwerk tot glad. Voeg die spinasie en kruie by en kap goed fyn. Geur met die suurlemoensap.
  • Roer die jogurt by, verwerk tot glad en geur met die sout en peper.

Afronding

  • Skep in bakkies en rond elkeen af met die komkommer­linte, ’n skeppie jogurt en  ’n bietjie olyfolie. Sprinkel amandelsplinters  en mentblaartjies oor.

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan
Jongste uitgawe

7 Julie 2022

Jongste uitgawe
Klik hier om te gaan na jóú biblioteek met jou tydskrifte en -koerante.
Begin lees