Karamelbotterskorsie met geurige kruiesous

akkreditasie
Foto: Misha Jordaan
Foto: Misha Jordaan

Voorverhit die oond tot 180 °C.

WENK

Jy kan ook speseryneute oorsprinkel. Braai okkerneute of pekanneute in ’n droë pan tot effens bruin. Voeg speserye soos paprika, komyn en kaneel by en meng deur. Sprinkel sout oor.

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan
Jongste uitgawe

2 Februarie 2023

Jongste uitgawe
Klik hier om te gaan na jóú biblioteek met jou tydskrifte en -koerante.
Begin lees