Komkommersop

akkreditasie
Foto: Misha Jordaan
Foto: Misha Jordaan

  • Braai die ui in ’n bietjie olie tot sag.
  • Plaas die ui, komkommers, kruie en brand­rissie in die voedselverwerker en kap fyn. Voeg die groenteaftreksel en suurlemoensap en -skil by en verwerk tot goed gemeng.
  • Voeg die jogurt by en verwerk tot glad.
  • Skep in bakkies of glasies en rond af met die gekapte grasui en 'n skeppie jogurt.

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan
Jongste uitgawe

30 Junie 2022

Jongste uitgawe
Klik hier om te gaan na jóú biblioteek met jou tydskrifte en -koerante.
Begin lees